AlgemeenVoorwaardenPrivacyContact
 
Bijwerken
Die Olielamp Potgooi

Die Olielamp Potgooi

Uitgebracht: 2025-04-05
© Olielamp Potgooi
Die Olielamp Potgooi - QR Code
9 afleveringen
Audio
Luister in Apple Podcasts
9 afleveringen
Audio
Luister in Apple Podcasts
Uitgebracht: 2025-04-05
© Olielamp Potgooi
Meest recente aflevering
EP09 - Die Vrou se taak in die Huwelik

EP09 - Die Vrou se taak in die Huwelik

Tijd: 18:35
In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Alike Bijker oor die Bybelse rol van die vrou in die huwelik. In ’n wêreld waar huweliksverhoudings dikwels deur sekulêre idees beïnvloed word, keer ons terug na die Skrif om te verstaan wat God se bedoeling vir die vrou se roeping as vrou en helper is.
Ons ondersoek hoe vroue met liefde en respek hul mans kan ondersteun, en hoe onderdanigheid – soos dit in die Bybel beskryf word – ’n Godgegewe seën is, eerder as ’n swaar las. Verder gesels ons oor die uitdaging om balans te vind tussen huweliksverantwoordelikhede, gesin, werk en persoonlike geestelike groei.
Aflevering-ID: 1000702283140
GUID: 61f10bb7-9a24-41ed-bf15-89af26f5a736
Releasedatum: 5-4-2025 09:28:11

Beschrijving

Die Olielamp Potgooi is 'n potgooi om die woord van God te verprei en mense meer te leer oor wie God is en Sy liefde vir ons.

Apple Podcasts: Recensies van klanten

Geen item