AlgemeenVoorwaardenPrivacyContact
 
Bijwerken
Ten Slotte

Ten Slotte

Uitgebracht: 2025-10-13
© Jonathan Ball
Ten Slotte - QR Code
Uitgebracht: 2025-10-13
© Jonathan Ball

Beschrijving

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder.
Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongeloofl ik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit.
In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood – 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by syswaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n wêreldkampioen te word.

Apple Books: Klantbeoordeling

Beoordelingen en recensies

0,0 van 5 (Geen score)

Apple Books: Recensies van klanten

Geen item